Hendrik jy is defnitief die beste fotograaf ooit! Jy het die amazingste fotos geneem van ons troudag. Met jou great persoonlikheid maak jy dat almal die fotosessies vreeslik geniet